Vaalwater Accommodation Limpopo
Vaalwater Self Catering AccommodationSelfcatering Vaalwater AccommodationVaalwater Accommodation and LodgeVaalwater Accommodation Prices and ConditionsDirections to Vaalwater AccommodationContact Vaalwater Self Catering Accommodation
Link to Genadedal Self Catering Accommodation Link Exchange
 
Waarmee bly ons besig op Genadedal?

GENADEDAL bied iets vir groot en klein.

Vaalwater Lodge Bird Watching
Limpopo Guest House Activities
Limpopo Self Catering Guest House Hunting
Limpopo Guest House Activities
Vaalwater Accommodation Activities
  • Rus, slaap, braai, rus, slaap, braai, ensomeer!

  • Swem in die swembad, wat 'n vlak kinderswembad by het, of in die sement plaasdam!

  • Pophuis / Gereedskaphuisie vir die kinders om in te speel na hartelus

  • Fietsry

  • Wild kyk

  • Stap op die roetes in die 22 ha bos

  • Voëls kyk

  • Volley ball

  • Quad bikes kan saamgebring word om op die quad bike roete te speel!

  • Perderitte kan gereël word

  • In die winter kan jagtogte gereël word – gesels met bestuur

  • Sit langs die bosveldvuur en ontspan

  • Kyk sterre saans...iets wat mens in die stad se gewoel selde kan doen!

 

Horse Riding Vaalwater Guest House
Limpopo Selfsorg Gaste Huis
Genadedal Selfsorg Verblyf

 

 

 

 

 

Kliek asseblief op die fotos om hulle te vergroot